TARIEWE
 

Harts Rust-Jagtariewe

Springbok - R1500

Blesbok - R2500

Wit blesbok - R2500

Swart wildebeest - R4200

Blouwildebeeste - R5000

Gemsbok - R7000

Kudu koei - R4000

Kudu bulle - R6500

Rooihartebeest - R5500

Burchell Zebra - R6500

Steenbok-R5000 - nie beskikbaar vir jag nie Duiker-R5000 - nie beskikbaar vir jag nie 

Verblyf - R550 per persoon per nag

Dagtariewe - R550 per persoon per dag 

Nota’s:

  • Alle pryse sluit BTW uit

  • Maksimum van 12 jagters kan by huis bly    Minumum van 6jagters

  • Vrywaringsvorms moet geteken word voor jag begin -Geen alkohol word gebruik tydens jag nie.

  • Alle gekweste diere wat nie gekry word nie word ten volle gefaktureer

  • Dagtariewe sluit slag van diere in-kop af/pote af/binnegoed uit-vel aan

  • Wildverwerking kan vooraf gereel word.

  • Daar is geen krag op plaas nie

  • Alle verblyf en dagtariewe is betaalbaar om datum van jag te bevestig

  • Geen terugbetaling van deposito sal gedoen word met kanselasie van jag nie

  • Kudu’s kan nie gewaarborg word nie -Geen tips/drinks/kos word vir werkers op plaas gegee nie-Slegs deur eienaar gegee 

 

Leeu Gamka Dam   |   Klein Karoo   |   7000   |   South Africa   

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Pinterest Icon
  • Grey Instagram Icon

© 2017 by Harts Rust Hunting Safaris. Proudly created DIGITAL Landscape

Email  |  info@hartsrust.com     Tel  |  072 955 8741